Route62.Fans Influencers
- Town
- Oudtshoorn
- Industry
- Professional & Management
- Job Type
- Commission Only
- Qualification
- Matric / Grade 12 (NQF 4)
- Experience
- 0 – 1 Year (Entry-Level / Trainee)
- Salary
- Industry related salary
- Applications Close
- 1 January 2027
SLUIT AAN BY ONS ROUTE 62 SPAN AS SKEPPER & INFLUENCER! 🌟
Het jy ‘n passie vir die Karoo, plaaslike besighede, en goeie stories? Ons soek plaaslike inhoudskeppers en influencers om die beste makers, produkte en plekke op Route 62 te ontdek en te deel!
Wat jy sal doen & kry:
✍️ Deel jou gunsteling reis- en plaaslike resepstories
🛒 Bemark plaaslike ambagslui en verskaffers op ons netwerk
💰 Verdien kommissie op verkope deur jou verwysings
🌟 Bou jou eie profiel en bereik ‘n groter gehoor
🔥 In aansoek lys asb jou sosiale media profiele & hoeveel followers elk het.
#Route62 #Route62Fans #Route62Jobs #workinOudtshoorn #jobsOudtshoorn #Oudtshoorn

